PO
Pieter O

1 reviews | Active since Feb 2025

19 Jan 2026, 10:26

baie goeie hulp van die ouens af

Ek is gelukkig met die sagteware en al die opleiding wat ek ontvang het hulle is almal baie behulpsaam en geduldig en help gerus as jy dit nodig het baie goeie diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Jan 2026, 10:28
Official
Good day Pieter
We truly appreciate your support! Learning to invest is like planting a tree—the best time to start was yesterday, the next best time is today. Keep growing!
ShareTrackin Team