AV
Arno V

1 reviews | Active since May 2022

09 Jun 2023, 14:23

Baie goeie ervaring by Sharetrackin

My ervaring met Sharetrackin is baie goed. Ek kom mooi reg en gaan amper begin met live trading. Ek beveel sterk aan om deur die basiese opleiding tegaan want dit leer mens al die belangrike beginsels wat nodig is om aantegan op jou eie. baie dankie vir die hulp en opleiding!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply12 Jun 2023, 07:20
Official
Good day Arno
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember to never ask if your dream is crazy, rather ask if it is crazy enough. 
Share Trackin Team