CR
Customer R

1 reviews | Active since Feb 2024

04 Apr 2025, 08:46

baie goeie ervaring

Die nuwe sagteware werk beter en is baie vinniger as die ou sagteware,Die opleiding is altyd hulpvaardig en hulle hanteer n mens altyd met respek al sukkle ek n bietjie met my rekenaar, Die support span se hulp is awsome hulle dan altyd help en antwoord dadelik

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Apr 2025, 06:53
Official
Good day E du Toit
We’re so happy to hear you’re having a great experience! The road to financial freedom starts with the right tools and mindset—keep going, you’ve got this!
ShareTrackin Team