TR
Tinus R

1 reviews | Active since Oct 2025

09 Oct 2025, 10:21

Baie goeie dientse van sharetrackin af

Ek moet wil net se die nuwe sagteware is rerig baie goed en dit het my baie gehelp om die trading gewoond te raak, En die opleiding sover was vir my rerig uitstekend gewees, Ek sal graag sharetrackin aanbeveel.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 Oct 2025, 10:22
Official
Good day Tinus
Thank you very much for the great review. 
Remember, that when money is in good hands, it wants to stay and multiply in those hands. 
Share Trackin Team