WL
Willie L

1 reviews | Active since Oct 2025

30 Oct 2025, 15:06

Baie goeie dienste ontvang van sharetrackin af

Ek wil net se ek is sover tevrede met die sagteware en ek glo ek sal mooi reg kom met die sagteware dit is net n bietjie vreemd en ook die tegnikuste is baie vriendelik en baie geduldig met my en ek is baie gelukkig daaroor, Volgend alles wat ek ervaar het sal ek sharetrackin sterk aanbeveel aan almal wat wil leer trade op die aandeel mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply30 Oct 2025, 15:56
Official
Willie,

Ons waardeer die terugvoer en dat jy tevrede is met die hulp van die tegnikus en die diens.

As daar enige vrae is of hulp wat jy kort, reik enige tyd uit, ons span is daar om jou by te staan.

ShareTrackin