SN
Stephen N

1 reviews | Active since Jul 2025

14 Jul 2025, 10:45

Baie goeie dienste

Die nuwe sagteware is vir my n bietjie moeilik mar dis omdat dit vreemd en nuut is vir my en die ouens help my baie met die sagteware en ook mdit is baie meer modern as die ou een en gee ook baie meer inligting en ek gan hom binnekort in die hak he en as ook die opleiding is baie goed hulle is baie geduldig en help my rerig baie mooi,En sodra ek begin geld maak sal ek amal begin verstel van sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 Jul 2025, 10:46
Official
Good day Stephen
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team