lB
lizelle B

1 reviews | Active since Jun 2025

09 Jun 2025, 10:37

Baie goeie diens

Ek moet se ek hou noggal van die nuwe sagteware en ek snap dit noggal vinniger, Ek is baie gelukkig met die opleiding dit is in my eie taal en ek kan hulle verstaan en hul my en ook ek het die huiswerk gaan doen en dit het my n baie beter trader gemaak, Ek moet se ek het ingebel en ek was dadelik gehelp en het al die volgende dag n opleidings sessie gehad baie vinnige diens.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 Jun 2025, 11:54
Official
Lizelle

Dankie, terugvoer soos die word baie waardeer. 

Ons span werk voortdurend om ons produk en diens so gebruikersvriendelik as moontlik te maak. 

Reik enige tyd uit na die support span, hulle is daar om jou by te staan.

ShareTrackin groete.