CG
Chris G

1 reviews | Active since Jan 2017

15 Nov 2025, 09:33

Baie goeie diens ek waardeer sover

Die opleiding sover was rerig baie goed en ek begin stadig mar seker alles mooi te verestaan en my persoonlike tegnikus help my baie en doen rerig moeite dankie vir al die hulp ek waardder dit rerig baie

0
Replies (3)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Nov 2025, 23:00
Official
Chris,

Ons almal ken die spreekwoord, Rome is nie in 'n dag gebou nie. Alles in die lewe, wat die moeite werd is, verg tyd en toewyding.

Wees verseker dat ons toegewyd is om stap vir stap saam u die pad te stap.

Reik asb enige tyd uit indien u hulp nodig het.

ShareTrackin


CG
Chris G's update22 Nov 2025, 09:58
Reviewer Update
Ek is glad nie gelukkig nie. Ek het vir die man sy naam is JOHAN van die begin af gesê ek kan nie behoorlik sien nie en ek verstaan nie hierdie besigheid nie. Hy het gesê hy sal heeltyd daar wees en dit sal net 10minute van my tyd vas. Hy sal vir my dubbel die bedrag in twee maande maak. Ek het hom gesê ek het nie geld om te betaal vir die goed nie. Hy sê toe dit betaal vir homself deur die investments wat ek gaan maak. Ek het hom weer gesê ek verstaan niks van die goed nie en dat my oë te swak is om die klein skrif te kan lees. Van oggend kan die konsultant my nie help nie want ek is glo off line maar ek kan sien ek is connected. Ek is glad nie gelukkig nie.
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 Nov 2025, 09:36
Official
Mnr. Van Greunen,

Ons neem kennis van u terugvoer hierbo en sal ons support span ****ak met u maak.