GW
Gerrie W

1 reviews | Active since Jan 2024

09 Jan 2024, 12:23

Baie goeie diens. Ek is tevrede.

Ek is baie tevrede met die diens wat julle gee. Ek is nog n beginner maar ek hou baie van die manier wat die sessies uiteengesit word en dit is vir my baie makliker om dit te verstaan. Baie dankie vir alles.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 Jan 2024, 14:32
Official
Dear Gerrie V,
Thank you for the 5 star review,
We will surprise you with what we have to offer,
Stay focused and stay trading,
The Sharetrackin Team