TB
Trisha B

1 reviews | Active since Jan 2022

16 Oct 2025, 18:27

Baie goeie diens

Ek is baie tevrede met die diens wat ek ontvang het! Die tegnikus was uiters behulpsaam en vriendelik, wat my ervaring baie aangenaam gemaak het. Die sagteware self is van hoë gehalte en baie maklik om te verstaan

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Oct 2025, 06:32
Official
Good day Trisha
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember, talent is a pursued interest. Anything that you are willing to practice, can be mastered. 
Keep going!
Share Trackin Team