CC
Coenraad C

1 reviews | Active since Sept 2025

12 Sept 2025, 17:22

Baie goeie diens

Ek is baie gelukkig met die sagteware ek het geen probleem met dit nie,en die opleiding was baie goed gewees alles waas baie mooi aan my veruidelik aan my,en ook die webinars was baie interessant en het baie inlugting,Ek sal verseker vir sharetrackin voorstel aan almal wat wil leer trade op andele

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply13 Sept 2025, 07:24
Official
Coenraad,

Baie dankie dat jy jou ondervinding gedeel het.

Ons is bly jy het jou opleiding geniet.

Reik enige tyd uit indien jy hulp kort, ons support span is daar om te help.

ShareTrackin