MB
Marius B

1 reviews | Active since Sept 2022

22 Apr 2025, 12:08

baie goeie diens

sover is die nuwe sagteware baie goed ebn glad nie sleg nie ek is tevrede, en die opleiding het my baie gehelp hulle is baie geduldig en vriendelik ek kan niks sleg se nie en die die support is ook baie behulpsaam en antwoord dadcelik en help n mens gerus,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Apr 2025, 12:10
Official
Good day Marius
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember that we are only a phone call away.
"Prove yourself to yourself, not others" 
Share Trackin Team