TJ
Thys J

1 reviews | Active since Mar 2023

05 Jun 2025, 15:09

baie goeie diens

Ek moet se die nuwe sagteware is my sover baie meer gemaklik om mee te werk ek kan nie kla nie, En ek moet se die opleiding is baie goed vir my en as hulle se hulle gan jou bel dan bel hulle jou dedlik en altyd op tyd , en toe ek al ingebel het vir hulp was ek dadelik gehelp baie vinnige diens,ek sal shretrackin voorstel aan enige iemand!!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 Jun 2025, 17:30
Official
Thys

Dankie dat jy jou ervaring deel. 

Ons span werk hard om te verseker dat die sisteem so gebruikersvriendelik as moontlik is en is terugvoer soos die vir ons belangrik.

Reik enige tyd uit na die support span.

Groete.

ShareTrackin