RP
Ricardo P

1 reviews | Active since Nov 2022

12 Mar 2025, 14:41

Baie goeie diens

Die sagteware is baie goed en ek is baie gemaklik met dit,Die opleiding is ook baie goed ek leer elke sessie iets nuut en hulle beantwoord al my vrae en is baie virendelik, Support is ook altyd daar as jy hulle nodig en is altyd bereid om te help maak nie saak hoelaat jy s***le nie.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply13 Mar 2025, 06:38
Official
Good day Ricardo
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember discipline is the bridge between goals and accomplishments and we are here to help every step of the way! 
Share Trackin Team