AB
Anton B

1 reviews | Active since Sept 2020

17 Jan 2025, 12:22

Baie goeie diens

Die opleiding is baie goed en ek leer baie daar uit, die support is baie goed ek het nog nie gesukkle om hulle aan die hande te kry nie en hulle kom altyd vroeg terug na n mens toe, ek sal sharetrackin sterk aanbeveel aan enige iemand wat wil leer oor hoe om te trade op aandele

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Jan 2025, 12:23
Official
Good day Anton
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team