JV
Johannes V

1 reviews | Active since Jun 2025

11 Jun 2025, 13:44

Baie goeie diens

Die sagteware lyk baie goed, En ek moet se die support span is baie behulpsaam en is altyd bereid om te help maak nie saak die tyd van die dag as ek bel dan help hul gerus,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Jun 2025, 15:22
Official
Mnr. Venter

Dankie vir die terugvoer, ons waardeer die tyd wat u geneem het om u ondervinding te deel.

Wees gerus dat ons support span daar is om u by te staan.

Sharetrackin