MB
Marius B

1 reviews | Active since Dec 2019

10 Mar 2025, 13:06

Baie goeie diens

Die sagteware is baie goed en ek geniet dit, Die opleiding is ook baie goed hulle is altyd op tyd en help n mens gerus, Die support span is altyd beskikbaar om te help ek kan nie kla nie

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply10 Mar 2025, 13:07
Official
Good day Marius
Thank you for your amazing review! The market may go up and down, but your knowledge and confidence should only go up! We’re excited to be part of your journey.
ShareTrackin Team