JL
Johan L

1 reviews | Active since Nov 2023

14 May 2025, 11:29

Baie geulikkig met die dienste en sagteware

ek moet se die nuwe sagteware is baie makliker as die ou een met alles wat so in een is en ook die data is up to date en ek hou baie daarvan want jy kan presies sien wat daarso aangaan en al die webinars wat ek al by gewoon het was baie goed en die inlugting is baie goed , die opleiding is ook baie goed en al my vrae wat ek vra word 100% geantwoord,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply14 May 2025, 11:47
Official
Good day Johan
Thank you very much for the great review. 
Remember, an investment is knowledge pays the best interest. 
Share Trackin Team