CO
Charl O

1 reviews | Active since Jun 2022

08 Jun 2022, 20:59

Baie gelukkige Klient

Sharetrackin doen baie moete vir ons as n klient opleiding word daar baie moeite gedoen voor, vir n mens wat nie baie van die JSE weet nie help Sharetrackin jou leer hoe om goeie geld te maak. Sharetrackin beveel ek aan mense wat groei wil maak.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply08 Jun 2022, 21:19
Official
Good day Charl 
Thank you so much for the positive feedback. 
We try and do our best and happy to see that it is working. 
Please remember that if you need any further assistance, please do not hesitate to call. 
ShareTrackin Team