CS
Corrie S

1 reviews | Active since Jun 2022

01 Jun 2022, 11:32

Baie Gelukkige Klient

Sharetrackin is baie hulp vaardig met die JSE hulle persoeneel is altyd vriendelik en gewillig om te help hulle leer my hoe om op die JSE te werk en die regte aandele te kies. Sal Sharetrackin voorstel as jy wil he jou geld moet groei.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply01 Jun 2022, 11:39
Official
Dear Corrie S,
Thank you for the 5 stars and great review,
We analyze and you reap the fruits,
The Sharetrackin Team,