LB
Louise B

1 reviews | Active since Apr 2025

15 Apr 2025, 12:55

Baie gelukkige klieënt

Die sagteware is baie gebruikersvriendelik, en maklik om te gebruik. Die opleiding is baie stiptelik en deeglik en die tegnici is baie vriendelik en hulpvaardig, met baie geduld!

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply15 Apr 2025, 12:58
Official
Good day Louise
Thank you for your positive feedback! At ShareTrackin, we believe success in the stock market is built on knowledge, patience, and persistence—keep reaching for your goals!
ShareTrackin Team