GM
Gerhard M

1 reviews | Active since May 2025

05 May 2025, 08:13

baie gelukkig sover

Ek vind die nuwe sagteware baie better as die ou sagteware ek kan nie kla nie, Ek vind ook die opleiding baie goed en die tegniekuste is ook baie vriendelik ek is gelukkig met die opleiding is baie interessant,

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply05 May 2025, 08:14
Official
Good day Gerhard
Thank you for your wonderful review! We’re thrilled to hear you’re enjoying our services. Remember, the stock market rewards those who dare to learn and grow—keep pushing forward!
ShareTrackin Team