dB
daleen B

1 reviews | Active since Mar 2023

17 Mar 2023, 15:18

Baie gelukkig met Sharetrackin

My algehele ervaring met Sharetrackin is dat die opleiding altyd sinvol, professioneel en baie leersaam is. Elke persoon betrokke was sonder altyd vriendelik en behulpsaam. Opleidingsessies was stiptelik op tyd en aangebied met baie geduld. Verseker 'n maatskappy wat ek kan aanbeveel. vir ander Mense groete, Daleen Botha

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply17 Mar 2023, 15:21
Official
Good day Daleen
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember, talent is a pursued interest. Anything that you are willing to practice, can be mastered. 
Keep going!
Share Trackin Team