JGdV
Jacob George de Vos

1 reviews | Active since Nov 2022

23 Nov 2022, 11:58

Baie gelukig

Ek is maar bietjie oud maar ek sal graag nog tyd wil spandeer om dit onder die knieg tekry maar ek geniet dit baie. Die opleiding help baie en die mense wat my help is baie hulpvaardig en geduldig. Ek beveel dit aan vir enige iemand wat belangstel in aandele

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply23 Nov 2022, 12:31
Official
Good day Jacob 
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you
 are capable of pretty much anything you are willing to work for and 
that you can change your life today! 
Share Trackin Team