aB
anna B

1 reviews | Active since Jan 2023

10 Jan 2023, 17:56

Baie gelukig

Ek het gehou van die opleiding en die manier wat dit deur gegee was. Die voorbeelde ens wat hul gebruik in die opleiding maak dit baie makliker om tekan leer en verstaan. My ervaring was baie goed en ek is baie gelukig met Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply11 Jan 2023, 06:39
Official
Good day Anna
Thank you very much for the great review. 
Remember that you are powerful beyond measure, that you
 are capable of pretty much anything you are willing to work for and 
that you can change your life today! 
Share Trackin Team