1 reviews | Active since Jul 2021
Die Sharetrackin span is baie geduldig en behulpsaam, hulle antwoord elke vraag wat mens het en probeer seker maak dat jy alles verstaan. Ek kom nie altyd daarby uit om die sagteware elke dag te gebruik nie en die trading wereld is 'n nuwe ervaring vir my maar die tegnikuste verstaan dit en probeer jou nogsteeds help om 'n sukses te maak.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.