IS
Ignatius S

1 reviews | Active since May 2022

09 Dec 2022, 11:22

Baie dankie vir die wonderlike ervaring die jaar.

Ek het baie geleer die jaar en die opleiding was baie duidelik.Ek se baie dankie vir die geduld van die tegnikus. Ek sien uit om voort tegaan met Sharetrackin en die basis van die opleiding van die jaar tegbruik om verder te vorder.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply09 Dec 2022, 12:05
Official
Good day Ignatius
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
Always remember to hang out with people who force you to level up!
Share Trackin Team