1 reviews | Active since Oct 2016

18 Mar 2025, 20:30

Baie dankie ons waardeer julle hulp.

Ons ondervinding van beide die tegnikuste wat ons gehelp het was uiters professioneel. Albei ken die sagteware en handelsproses baie goed. Hulle skep 'n gevoel van vertroue by ons wat maar nog baie onseker is.

Baie dankie ons waardeer julle hulp terdee.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply19 Mar 2025, 06:07
Official
Good day Francois
Your review made our day! We’re here to make investing easier and more accessible for everyone. Keep aiming high, and remember—the best investment you’ll ever make is in yourself!
ShareTrackin Team