TA
Trevor A

1 reviews | Active since Jan 2020

25 Nov 2025, 10:30

Baie beindruk met Sharetrackin.

Ek dink dit is n goeie platform, maklik om te gebruik. Die opleiding is fantasties en maak alles baie makliker verstaanbaar. Altyd professioneel en vriendelik. Ek is baie bly om deel te wees van Sharetrackin.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply25 Nov 2025, 10:38
Official
Trevor,

Ons is ook baie bly jy is deel van ons gewaardeerde kliente.

Ons moedig jou graag aan om aan te hou uit reik na die support span indien daar enige vrae of nog opleiding nodig is.

Ons waardeer die terugvoer.

ShareTrackin