LK
Louis K

1 reviews | Active since Feb 2024

27 Feb 2024, 10:19

Baie behulpsame Span by Sharetrackin

Die tegniese span is baie behulpsaam hulle is altyd bereid om te help maak nie saak die probleem nie.Die Webinaars wat weekliks gelaai word en lewendig is help ook baie.Die Sharetrackin sagteware baie user friendly.Ek sal Sharetrackin voorstel aan ander mense wat ook n belang stelling het tot die JSE stock mark.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply27 Feb 2024, 10:21
Official
Good day Louis 
Thank you very much for the great review. 
Remember, that when money is in good hands, it wants to stay and multiply in those hands. 
Share Trackin Team