JS
Jacques S

1 reviews | Active since Aug 2024

21 Jun 2025, 09:07

baie baie baie goeie dienste

Ek moet se die nuwe sagteware is b aie beter as die ou een en is ook baie meer gebruikers vriendelik en hy is ook baie makliker om te verstaan en om alles gelaai te kry,En ook al die support en opleiding is baie goed ek is baie tervrede met dit en ook die webinars is baie nice as jy hul nie kan bywoon nie kan jy na die tyd na hulle gaan kyk op die sagteware,Ek sal beslus sharetrackin as iemand my vra oor die aandele.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply22 Jun 2025, 15:23
Official
Jacques

Dis altyd lekker om terugvoer te kry veral om aan ons ontwikkelaars te gee. Ons poog deurgaans om ons sagteware so gebruikersvriendelik moontlik te maak. 

Ons support span is toegewyd om jou by te staan en kan jy enige tyd ****ak met hulle maak. 

Sharetrackin