IG
Izak G

1 reviews | Active since Oct 2024

07 Oct 2024, 12:31

Altyd op standaard.

Baie goeie indruk. Die Sharetrackin span is baie hulpvaardig en gee baie goeie inligting. Hulle volg altyd op en die sessies is van hoë gehalte en is altyd op standaard.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply07 Oct 2024, 12:37
Official
Good day Izak
Thank you very much for the great review. 
Remember, an investment is knowledge pays the best interest. 
Share Trackin Team