JV
Johan V

1 reviews | Active since Mar 2023

16 May 2023, 12:30

Al die pad!

Dis baie leker om die mark aantevat saam met Sharetrackin wat my luiding gee al die pad. Ek geniet die opleiding vreeslik baie en die informasie en hulp wat julle gee is uit die boonste rakke uit. Dankie baie vir n goeie ervaring tot dus ver ek is baie gelukig met julle dienste.

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 May 2023, 13:02
Official
Good day Johan
Thank you very much for the great review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients and remember this one great truth. You are in control of your life. 
Share Trackin Team