FvdH
Fanus van den Heever

1 reviews | Active since Oct 2019

16 Oct 2019, 15:25

?

Ek vind Sharetrackin baie interessant en leersaam. Ek gebruik die share filter opsie redelik baie en het al n paar goeie verhandelinge gedoen. Ek sien uit daarna om die nuwe Encompass platform te leer en te gebruik. Baie dankie

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply16 Oct 2019, 15:40
Official
F****

Dit is vir ons altyd lekker om terugvoer te kry rakende ons kliente se suksesse.

Ons het baie hard gewerk aan die nuwe Sharetrackin Encompass program. Ons kliente het gepraat en ons het geluister, dus poog ons om daagliks te verbeter en die produk en dienste so gebruiker vriendelik as moontlik te hou. 

Ons sal ook hierop jou terugvoer waardeer.

S***el gerus ons tegniese span vir hulp - en woon van ons webinaar klasse by - ons kry werklik goeie terugvoer op Moxima se aanbiedinge en interaksies met kliente.

Hoop om jou vir jare as gewaardeerde Sharetrackin klient te kan diens. 

Groete.
Sharetrackin Span