FM
Fanie M

1 reviews | Active since Mar 2025

21 Mar 2025, 11:14

2025/03/21 Goeie support en opleiding

Die nuwe sagteware is goed en ek leer nog baie ek kan nie kla, Die opleiding is vir my baie goed en ek hou daaravn dat eks meeste van die tyd met dieslfde persoon werk dit werk baie beter so vir my, Die support span het ek geen pyn mee nie hulle is altyd daarso om te help, Ek sal sharetrackin voorstel dit n baie lekker leer proses sover

0
Replies (1)
Sharetrackin
Sharetrackin's reply24 Mar 2025, 07:00
Official
Good day Fanie
Thank you very much for the positive review. 
We always try our best to ensure the best services to our clients.  
If we don’t change, we don’t grow. If we don’t grow, we aren’t 
really living.
Share Trackin Team