1 reviews | Active since Nov 2023
die nuwe sagteware is goed ek kan nie kla nie ek werk lekker met hom, die opleiding os ook baie goed hulle het my altyd gehelp en ook as ek n email stuur het hulle vinnig terug gekom na my toe, en as ek n email stuur het ek dadelik een terug gekry en hulle het my ook gehelp op fakansie tyd eks is baie gelukkig diens
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.