LV
Linda V
1 reviews | Active since Feb 2016
02 Feb 2016, 18:51
Share Load King Excellent Service
Ons het onlangs op laaste nippertjie 'n nuwe trek maatskappy moes ****rakteur. Wil net baie graag dankie se aan Share Load King vir hulle flink, vinnige en vriendelike diens. Julle ouens is great. Share Load King het op laaste nippertjie ons en ons bure se trek op een oggend afgehandel en ons is verbaas oor die professionele diens wat ons ontvang het want dit is deesdae so selde. BAIE DANKIE SHARE LOAD KING JULLE IS KONING. ONS BEVEEL JULLE ENIGE TYD AAN. DIE MENSE WAT JULLE NA ONS VERWYS HET IS NET SO GELUKKIG MET JULLE DIENS. NOGMAALS BAIE DANKIE. DIE VILJOENS VAN WELGEDACHT KAAPSTAD
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)