AC
Ansi C

1 reviews | Active since Feb 2022

09 Feb 2022, 10:05

Doen julle werk!

Daai bliksems weet regtig nie hoe om hulle werk te doen nie. Blykbaar n mpy wat my oorhandig het en as ek die betrokke mpy ****ak dan skuld ek niks???? So vra ek al n maand van SSDA om nie nodige dokumente te stuur sodat ek dit vir die mpy wat ek blykbaar geld skuld aantwoorde kan kry. Maar helaas. Niks! Daar is net niks??? Hoekom??? Waar???

0
Replies (0)