LB
Letishe B
1 reviews | Active since Sept 2020
28 Sept 2020, 08:04
N
Ons was by cindy's gewees ons het 2 danse potte by hul gekoop toe ry ons om pop soil te gaan koop toe ons by kwerkery kom sien ons die selfde potte vir die selfde prys toe ons haar bel se sy ons moet ons huis werk eers gaan doen het sy se me a kan nie goed terug by spar of chercker as jy dit gekoop het nie slegte diens ooit en hulle byt mense uit met pryse
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)