MK
Mauren K
1 reviews | Active since Jun 2015
15 Jun 2015, 10:32
Swak diens
Ekt 4weke gelede ****rak uitgeneem metselldirect. Siabonga was die verkoopsman. Het foon na 3weke gekry . Het tydens die 3 weke probeer om selldirect te s***ek asook genoemde persoon se direkte nr maar was onsuksesvol. Tans sukkel ek om selldirect in die hande te kryom die foon te aktiveer het hulle wel op die 12de gekry ,maar steeds isfoon nie geakti eer nie en simswap nie gedoen nie. N persoon sou my Vrydag die 12de ge****ak het om aktivering en simswap te bevestig . Vanoggend lui hulle fone net weer
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)