FK
Francois K
1 reviews | Active since Feb 2022
26 Feb 2022, 12:34
Swak diens
Wees asseblief versigtig vir hierdie mense, veral die verblyf afdeling. Sowat 2 jaar gelede het hulle my telefoniese bespreking aanvaar, maar vereis dat ek die volle bedrag inbetaal. Toe ek op die ooreengekome dag opdaag, het hulle die kamer vir iemand anders gegee, en het ook geweier om die geld terug te betaal
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)