1 reviews | Active since Oct 2015
Waar in die wereld kry mens nog betroubare sekuriteitsmaatskappye! Mosselbaai het wel so 'n maatskappy - Scorpios Sekuriteit. Baie dankie aan die betroubare personeel en bestuur van Scorpios vir u getroue , daadwerklike en doelgerigte diens. Dit word waardeer. Elke situasie word met meriete hanteer. Geen probleem om te help waar hulle kan. Voorwaar 'n maatskappy wat met trots dienslewer. Ek kan nie genoeg dankie se vir al die hulp en bystand wat hulle aan bejaarde persone lewer nie. Julle is voorwaar die beste. I salute you!! Hou aan met die puik diens wat julle lewer.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.