DF
Dawid F
1 reviews | Active since Apr 2015
21 Apr 2015, 10:31
Goeie Diens
Het hierdie ouens gebruik Saterdagaand. Die drywer was betyds, vriendelik en n baie goeie bestuurder. Ek en my vrou kon rustig agteroor sit en het veilig by die huis gekom.<br> <br> Ons is baie tevrede met die diens, van die oomblik dat jy jou bespreking doen, verloop dinge seepglad en kan jy jouself geniet met n bier of twee.<br> <br> Dankie ouens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)