PT
Pieter T
1 reviews | Active since Mar 2015
03 Mar 2015, 10:27
Fantastiese Diens
Het Vrydagaand (27ste) gebruik gemaak van hierdie diens vir die eerste keer nadat ek aangesluit het. Eerstens was die proses om aan te sluit so eenvoudig n ses jarige kon dit gedoen het. Ek het later die aand ges***el en die trips was geboek sonder enige probleme.<br> <br> Die drywer was betyds en baie professioneel. Bietjie van n probleem toe ek nie my kar sleutel kon kry nie, maar wonder bo wonder het die ouens my gehelp soek na die sleutel. Uiteindelik opge****r na sowat 20 minute en ek is uiteindelik veilig huis gtoe!<br> <br> Dankie almal by Scooter Angels! Sal julle definitief weer en weer gebruik:).
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)