EDBP
Erna De Beer Paxton
1 reviews | Active since Feb 2019
28 Feb 2019, 16:47
Garreth Spies en Edward Manny van Savuti pools
Asb ek wil mense waarsku teen Garreth Spies en Edward Manny van SavuTi Pools in Benoni wat swembaddens skoonmaak en regmaak. Ons betaal hul ten volle en telkens daag hul nie op nie en as jy hul ****ak is daar altyd n verskoning. Ons het elke maand ten volle vooruit betaal al het hulle nie elke keer opgedaag nie en die maand was hul al 2 weke na mekaar nie hier nie maar volle betalings gekry en hul diens is pateties. Asb mense ek het baie geduld en baie dit oorgesien maar die mense steel mense se geld wat hul vooraf betaal word en lewet geen diens nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)