AS
Andre S

1 reviews | Active since Oct 2016

28 Oct 2016, 11:38

sasolburg sleepwaens

<p>Die sleepwaens wat hulle het is glad nie pad waardag nie het met een gery toe breek die boude af wat die veer vas hou af het amper my voerteig gerol.En dan se die eienaar vir my ek moes gekyk het hoe lyk die sleepwaen voor ek gery het maar hy gee vir jou n sleepwa vat op die pad is so se hy so ek sal sasolburg sleepwaens glad nie aan beveel nie.En ek het 5 uur lanks die pad gestaan voor iemand my kom help het. Baie baie swak diens.</p>

0
Replies (0)