WB
Wikus B

1 reviews | Active since Mar 2020

19 Dec 2023, 17:55

Petroljoggies baie onvriendelik!

Van lyn af - kon nie punte kry nie. Onvriendelike Petrol joggie weier om vir my 'n belonings kaart te gee agv van lyn af, al was ek reeds geregistreerd. Een van sy kollegas het vir my 'n kaart gebring, maar konnie verstaan dat ek reeds geregistreerd is nie en het die kaart probeer registreer, maar konnie. Hy't die kaart met my gelos.

0
Replies (1)
Sasol
Sasol's reply21 Dec 2023, 12:41
Official
Dear Wikus,

Thank you for sharing your service experience with us.

Can you kindly share the name of Sasol Site you went to, so that we log a formal complaint and escalate it.

Regards,
Sasol Queries & Enquiries Team