RJ
Riandri J

1 reviews | Active since Feb 2021

07 Feb 2021, 20:40

Meyerton Sasol swakste diens

Sasol in Meyerton. Absoluut die swakste diens wat ek nog gekry het by hulle. Eers vat dit soos 5 minute om n klient te help. En toe ek eventually by die till uit kom. Toe is die item wat ek gevat het nie eers op die sisteem nie, en wag nog 5 minute. Hulle moet ernstig aan hulle staff en die sisteem begin werk.

0
Replies (1)
Sasol
Sasol's reply09 Feb 2021, 10:10
Official
Good Day Riandri J,

Thank you for bringing the matter to our attention.

Complaint has been logged with reference number 1.0.0.3.8.6.9.8.3. and will be investigated.

regards,
Quality, Incident and Complaints Management