PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
02 Sept 2016, 13:00
MAIL GAAN NIE DEUR NIE
<p>Ek het n klagte wat ek onder die aandag van Sasol SA wil bring maar sukkel vergeefs met n e-mail adres. Die wat op hulle website verskyn kom net terug "undelivered"</p> <p>Swak van hulle tot hulle diens stasies se e-mail kan jy nie op reageer nie.</p> <p>Ek wil n klg le met Sasol se Hoofkantoor en nie een van hulle se dienstasies nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)