1 reviews | Active since Nov 2014
UITBETALING VAN SARS GELD
More kan julle asb help. Ek het op 3 Julie 2015 my jaarlikse opgawe ingedien onmiddelik het ek sms ontvang daar word geld aan my uit betaal., op 7 Augustus het ek n opvolg gedoen want ek hoor niks en het niks ontvang nie , ek is mee gedeel ek sal die betaling kry binne die volgende 2 weke, en tot op hede het ek niks ontvang nie, ek het het ges***el en opgevolg (03 Sept 2015) die dame het my mee gedeel daar is n penalty op om tax returns maar let wel niemand het my enige iets laat weet nie.Dit is toe skielik van my my eerste indienings wat ek beboet was van 2*** ek het ingegaan 2011 met al die nodige documente dis ingedien hulle het my meegedeel dis net nodig van 2*** ek het my boete betaal van R750 en ek het vir al daai jare geld terug gekry , nou skielik is dit nog steeds n penalty ek het die geld dringend nodig ek moet gaan vir mediese toetse wat ek nie die geld het om te betaal nie ek is dood eenvoudig net meegedeel ek moet self ingaan sars toe ek het nie verlof nie hoekom is dit nie indie eerste plek vir my gese van daai penalty wat alreeds afgehandel is ... HELP ASB >>Stephany Janse Van Rensburg
